<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<aka>U is die Lig</aka>
<time_sig>6/8. S091</time_sig>
<title>Flam Twintig</title>
<lyrics>[V1]
.D        Bm   G          A
 U is die Lig, U laat my sien
.D         Bm          G A
 U is die brood vir my lewe
.D          Bm       G         A
 U is die water wat binne my vloei
.G               Asus       A
 U laat my leef, u laat my groei

[C1]
.  D         F#m      G         A
   Ek loof U Heer vir als wat U is
.  D         F#m          G  A
   Ek loof U Heer, U's my Vader
.  D         F#m      G         A
   Ek loof U Heer vir als wat U gee
.   D          Bm          A
   Meer as wat ek kan verstaan
.  G             A         D
   Daarvoor kom prys ek U Naam

[V2]
.D        Bm     G         A
 U is die Woord, U wil my rig
.   D       Bm         G  A
 U wys my U wil vir my lewe
.D          Bm       G         A
 U skenk my vrede en U gee my rus
.G             Asus         A
 U het my lief net soos ek is

[C2]
.  D         F#m      G         A
   Ek loof U Heer vir als wat U is
.  D         F#m          G  A
   Ek loof U Heer, U's my Vader
.  D         F#m      G         A
   Ek loof U Heer vir als wat U gee
.   D          Bm          A
   Meer as wat ek kan verstaan
.  G             A         D
   Daarvoor kom prys ek U Naam</lyrics>
<tempo>54</tempo>
</song>